Hiér is die meeste nuwe Covid-19-gevalle aangemeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Het Omikron, wat die eerste keer in November verlede jaar in Suid-Afrika bespeur is, die begin van die endemiese fase van Covid-19 ingelui? Foto: Getty Images
Het Omikron, wat die eerste keer in November verlede jaar in Suid-Afrika bespeur is, die begin van die endemiese fase van Covid-19 ingelui? Foto: Getty Images

Die meeste nuwe Covid-19-gevalle word nou in Gauteng, KwaZulu-Natal en in die Wes-Kaap aangemeld, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) Dinsdagaand in ’n verklaring bevestig.

Altesame 5 062 nuwe infeksies is in die vorige 24 uur aangemeld, waarvan 46% (2 307) in Gauteng, 29% (1 448) in KwaZulu Natal en 11% (571) in die Wes-Kaap is. Die minste nuwe gevalle is in die Noord-Kaap (27), Limpopo (93) en Mpumalanga (100) aangemeld.

Die positiwiteitskoers is 18,4% vergeleke met 19,3% die vorige dag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 124/2
Rand - Dollar
16.28
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.69
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,794.66
+0.3%
Silwer
20.52
+1.0%
Palladium
2,266.50
-1.0%
Platinum
960.00
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos