Covid-19: Híér is Omikron reeds aangemeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Passasiers wag Sondag op die O.R.Tambo-lughawe in Johannesburg om aan boord van internasionale vlugte te gaan. Foto: Reuters
Passasiers wag Sondag op die O.R.Tambo-lughawe in Johannesburg om aan boord van internasionale vlugte te gaan. Foto: Reuters

Terwyl ál meer lande reisbeperkings instel in ’n poging om die verspreiding van die Omikron-variant van die koronavirus te probeer keer, word al hoe meer gevalle wêreldwyd aangemeld.

Die jongste gevalle is in Australië, Denemarke, Brittanje, Nederland en Kanada aangemeld.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het Sondagaand laat gesê dit is nog nie duidelik of Omikron, wat eerste in Suider-Afrika geïdentifiseer is, meer aansteeklik is as ander variante nie en of dit tot meer ernstige siekte lei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos