Hofsake dreig | ‘Staak nóú die inent van tieners’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto:  Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Die regering word deur regsaksie in die gesig gestaar nadat die registrasie en inenting van 12- tot 17-jarige kinders Woensdag in Suid-Afrika begin het.

Die drukgroep Free the Children – Save the Nation sê in ’n verklaring dat hy en die ACDP ’n gesamentlike skrywe aan die departement van gesondheid gerig het om te eis dat dié inentings gestaak word.

Dit moet geld hangende ’n appèlaansoek wat albei organisasies by die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad (Sahpra) ingedien het teen sy noodgoedkeuring van die Pfizer-entstof vir kinders in dié ouderdomsgroep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
+0.8%
Rand - Pond
20.75
+1.1%
Rand - Euro
17.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.69
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,853.84
+0.0%
Platinum
957.50
0.0%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos