Deel

Inenting teen Covid-19 moet ’n keuse wees, sê VL

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vrystaat Landbou sê hy is gekant teen verpligte inentings.  Foto: Jaco Marias
Vrystaat Landbou sê hy is gekant teen verpligte inentings. Foto: Jaco Marias

Dit sal dwaas wees om fundamentele en permanente regte prys te gee of tydelik op te skort om ’n tydelike risiko te bestuur, sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), oor die moontlikheid van verpligte inentings.

VL sê namate die positiewe invloed van inentings duidelik geword het, het ’n debat ontstaan oor of inentings teen Covid-19 afgedwing moet word.

Wilken sê pres. Cyril Ramaphosa se stelling dat hy sy vorige besluit om nie inentings te verplig nie, wil heroorweeg, het die debat op ’n nuwe vlak geplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.42
-0.8%
Rand - Euro
19.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,948.00
-1.6%
Silwer
22.90
-1.5%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,768
+0.9%
Alle aandele
75,246
+0.7%
Hulpbronne 10
64,784
+0.8%
Industriële 25
102,188
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos