Infeksies ‘styg skerper as in enige vorige vlaag’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Joe Phaahla, die minister van gesondheid. Foto: Mlungisi Louw
Dr. Joe Phaahla, die minister van gesondheid. Foto: Mlungisi Louw

Hoewel daar talle onsekerhede rakende die nuwe Omikron-variant is, is die departement van gesondheid van een saak baie seker: Covid-19-gevalle neem tans vinniger toe as in enige van die vorige vlae.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het Vrydag op ’n aanlyn inligtingsessie gesê wetenskaplikes het verlede jaar al voorspel dat variante meer aansteeklik sal word, maar nie so gevaarlik sal wees nie.

“Soos wat ons nou die vierde vlaag betree, kan ons sien dat wetenskaplikes se vermoedens bevestig word. Daar was ’n skerp toename in gevalle oor die afgelope sewe dae en die kurwe is baie steiler as wat ons in enige van die vorige drie vlae gesien het,” sê Phaahla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos