Joernalis verloor stryd teen kanker nadat sy Covid oorwin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ilse de Lange (59)  Foto: Argief
Ilse de Lange (59) Foto: Argief

’n Oudjoernalis wat vroeër vanjaar Covid-19 teen alle verwagtinge in geklop het, is Woensdagoggend ná ’n lang stryd teen kanker dood.

Ilse de Lange (59) van Pretoria het sowat ses maande gelede aan Netwerk24 gesê sy het Covid-19 met dieselfde positiewe ingesteldheid beveg waarmee sy die laaste paar jaar teen kanker baklei het.

Kanker van die eierstokke is in 2014 by haar gediagnoseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,782.85
-0.6%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
951.34
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos