Jongste Covid-regulasies: Die regsgeveg begin, sê Solidariteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis nie net by die werk wat jy die Covid-19-regulasies moet nakom nie. As jy in jou private hoedanigheid roekeloos optree, kan jy steeds jou werk verloor. Foto: Unsplash
Dis nie net by die werk wat jy die Covid-19-regulasies moet nakom nie. As jy in jou private hoedanigheid roekeloos optree, kan jy steeds jou werk verloor. Foto: Unsplash

Solidariteit het ’n regsbrief aan dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, beteken in verband met die “beperkte regulasies” wat Woensdagaand bekragtig is om die Covid-19-pandemie te bestuur.

“Die regsgeveg het begin,” het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, Donderdagoggend vroeg op sosiale media gesê.

In die regsbrief eis Hermann inligting oor die proses rakende die verwerking van openbare kommentaar oor die regulasies. Hy vra ook wat die redenasie is vir die toepassing van die beperkte regulasies wat verband hou met die dra van maskers, byeenkomste en mense wat die land binnekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.01
-0.8%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,747.37
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,128.50
-1.4%
Platinum
898.50
-1.7%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos