Kommer oor herinfeksie met Omikron in dié wat reeds Covid-19 gehad het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Reuters
Ter illustrasie. Foto: Reuters

Omikron, die nuwe variant van die koronavirus, blyk wel die oorheersende variant te wees wat die nuwe vlaag van infeksies in Suid-Afrika aandryf.

So sê prof. Anne von Gottberg van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), wat Donderdag op ’n mediakonferensie van die Wêreldgesondheidsorganisasie Afrika vrae oor die nuwe variant beantwoord het.

Sy sê daar word verwag dat die aantal nuwe infeksies eksponensieel gaan toeneem – waar 8 000 nuwe gevalle Woensdag aangeteken is, sal dit tot 10 000 nuwe infeksies per dag styg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Chelsea 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos