Laat jou inent as jy volgende jaar op UV se kampusse wil kom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Francis Petersen
Prof. Francis Petersen

Hoewel die Universiteit van die Vrystaat niemand dwing om ingeënt te word nie, sal geen personeellede, kontrakwerkers of studente aanstaande jaar op kampus toegelaat word as hulle nie ingeënt is nie of nie minder as ’n week tevore nie negatief getoets het vir die virus.

Studente wat teen 14 Februarie volgende jaar nie ingeënt is nie, sal vir die akademiese jaar kan registreer, maar sal net op die kampus mag kom as hulle ingeënt is.

Mense wat vrystelling van inenting het op grond van mediese en godsdienstige redes, natuurlike immuniteit en ander wetlik aanvaarbare redes of diegene wat aan kliniese proewe deelneem wat deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) goedgekeur is, sal wel toegelaat word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.7%
Rand - Pond
20.42
+1.2%
Rand - Euro
17.05
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.79
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,814.66
-0.2%
Silwer
23.32
-0.8%
Palladium
2,362.00
+1.2%
Platinum
1,037.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,657
-1.1%
Alle aandele
73,055
-1.0%
Hulpbronne 10
74,871
-0.5%
Industriële 25
89,958
-1.7%
Finansiële 15
14,839
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos