Leerkragte in Frankryk staak oor Covid-reëls

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Parys, Frankryk. Foto: Chris Karidis/Unsplash
Parys, Frankryk. Foto: Chris Karidis/Unsplash

Duisende Franse onderwysers het Donderdag gestaak oor wat hulle beskou as die regering se onvermoë om ’n behoorlike Covid-19-beleid vir skole te formuleer.

Ouers en onder­wysers spartel om tred te hou met die regering se regulasies, wat voortdurend verander.

Die nuwe­ toetsvereistes wat kort voor die Kersvakansie aangekondig is, het sedertdien reeds twee keer verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 234/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,815.06
-0.2%
Silwer
23.48
+2.0%
Palladium
1,911.50
+1.8%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos