Cle´mence Botino, Frankryk se verteenwoordiger by die Mej. Heelal-kompetisie, word deur onsekerheid oor haar deelname aan die kompetisie in die gesig nadat sy positief vir die koronavirus getoets is.
Botino is een van 80 vroue van oor die wêreld heen wat aan dié skoonheidskompetisie in Eilat, Israel, deelneem. Sy ding onder meer met Mej. SA, Lalela Mswane, mee.
“Ek huil al die hele dag,” sê Botino in ’n verklaring.