Mense gevra om hul ‘voor 4de vlaag’ te laat inent

akkreditasie
Zahid Badroodien
Zahid Badroodien

’n Beroep is op inwoners van die Kaapse metrogebied gedoen om te registreer vir Covid-19-inentings en hulself te laat inent voor ’n verwagte vierde vlaag van kornavirus-infeksies later vanjaar.

Die Kaapse metro se gesondheidsdepartement sê gemiddeld 2 284 nuwe gevalle word daagliks hanteer. Hoewel die daaglikse syfers aan’t afneem is en die metro tans op die plato van die derde vlaag is, moet daar voortgegaan word om gesondheidsmaatreëls na te kom en die inentingskoers op te skuif.

“Akkurate inligting is noodsaaklik en ons wil sien dat inwoners ingeligte besluite moet neem waarby almal gaan baat vind,” sê Zahid Badroodien, burgemeesterskomiteelid vir gesondheid en gemeenskapsdienste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos