MRK sê gedwonge inentings is wél ’n laaste opsie vir regering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Unsplash
Ter illustrasie. Foto: Unsplash

Hoewel die regering nie tans verpligte inentings oorweeg nie, wys die Menseregtekommissie (MRK) graag daarop dat dié opsie wel ’n laaste uitweg is.

So het prof. Bongani Majola, voorsitter van die MRK, Maandag gesê nadat die kommissie se standpunt in ’n verklaring – dat inentings ingevolge die Grondwet afgedwing mag word – opspraak verwek het.

“Dit is geen geheim dat die nasionale inentingsprogram besig is om stoom te verloor nie omdat baie mense hulle nie vrywillig wil laat inent nie,” het hy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.48
+0.9%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.82
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,816.17
-0.2%
Silwer
23.35
-0.7%
Palladium
2,363.00
+1.2%
Platinum
1,037.00
+0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,811
-0.8%
Alle aandele
73,218
-0.8%
Hulpbronne 10
75,058
-0.3%
Industriële 25
90,132
-1.5%
Finansiële 15
14,881
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos