’n Pil wat Covid kan klop?

akkreditasie
Prof. Francois Venter, kenner in oordraagbare siektes aan die Universiteit van die Witwatersrand.
Prof. Francois Venter, kenner in oordraagbare siektes aan die Universiteit van die Witwatersrand.

’n Bekostigbare antidepressant kan ’n deurbraakmiddel vir die behandeling van vroeë Covid-19 wees.

Die Together-studie onder pasiënte in Brasilië het gewys vroeë behandeling met fluvoksamien verminder Covid-19-pasiënte se kanse om in die hospitaal of aan ’n ventilator te beland met 30%.

Net meer as 730 pasiënte met ’n gemiddelde ouderdom van 50 jaar het fluvoksamien gekry en hul vordering is vergelyk met nog 730 wat ’n plasebo ontvang het kort nadat Covid-19 by hulle gediagnoseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 338/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 320/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 3/0
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 86/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 204/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.0%
Rand - Pond
20.70
+0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,793.91
-0.2%
Silwer
22.63
-0.6%
Palladium
2,312.01
-2.7%
Platinum
1,018.00
-0.8%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,367
+0.4%
Alle aandele
73,782
+0.4%
Hulpbronne 10
75,432
+0.5%
Industriële 25
91,107
+0.7%
Finansiële 15
15,007
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos