Nuwe variant: Lys lande met reisverbod op SA groei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die lys van lande wat reisbeperkings op Suid-Afrika en sy buurlande ingestel het groei voortdurend ná die ontdekking van die nuwe Omikron-variant van Covid-19.    Foto: REUTERS/Shannon Stapleton
Die lys van lande wat reisbeperkings op Suid-Afrika en sy buurlande ingestel het groei voortdurend ná die ontdekking van die nuwe Omikron-variant van Covid-19. Foto: REUTERS/Shannon Stapleton
REUTERS/Shannon Stapleton

Die lys van lande wat reisbeperkings op Suid-Afrika en sy buurlande ingestel het, groei voortdurend ná die ontdekking van die nuwe Omikron-variant van Covid-19 wat internasionaal die rooi ligte laat flikker.

Australië, Thailand, Oman en Sri Lanka tel onder die jongste lande om reisbeperkings teen lande in Suider-Afrika in te stel. Dit kom nadat Brittanje, die VSA en EU-lande Vrydag dié stap geneem het.

Australië het Saterdag beperkings op reisigers na en van nege lande in Suider-Afrika ingestel, insluitend Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe, Botswana, Lesotho, Eswatini, die Seychelle, Malawi en Mosambiek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.2%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,842.42
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,067.50
+3.2%
Platinum
1,055.07
+2.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos