Omikron begin in SA oorheers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Richard Lessells   Foto: Argief
Dr. Richard Lessells Foto: Argief

Suid-Afrikaners staal hulself vir ’n vierde vlaag van die Covid-19-pandemie wat binne weke vanuit Gauteng oor die res van die land sal spoel, terwyl internasionale wetenskaplikes in aller yl probeer om soveel moontlik oor die Omikron-variant van SARS-CoV-2 te wete te kom.

Dr. Maria van Kerkhove, die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se tegniese hoof oor Covid-19, het Woensdag op ’n mediakonferensie in Genève, Switserland, gesê navorsers sal eersdaags kan sê of die Omikron-variant aansteekliker, dodeliker of weerstandiger is as sy voorgangers.

Van Kerkhove sê vroeë data wys virusgevalle van die Omikron-variant wissel tussen matige en ernstige simptome.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 153/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.63
-0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.10
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,164.00
+0.8%
Platinum
1,016.50
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,116
+0.7%
Alle aandele
72,607
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,660
-0.3%
Finansiële 15
14,812
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos