Omikron is dalk die einde van Covid-19

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chagall Potgieter hou haar ouma, Adi, se hand vas terwyl sy ingeënt word by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum.        Foto: Nardus Engelbrecht
Chagall Potgieter hou haar ouma, Adi, se hand vas terwyl sy ingeënt word by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum. Foto: Nardus Engelbrecht

Omikron kan die einde van die Covid-19-pandemie beteken.

Dr. Richard Friedland, hoof van Netcare, het aan Bloomberg gesê as hy soortgelyke positiwiteitskoerse van Covid-19-toetse in die tweede en derde vlaag opweeg, sou hy nou ’n toestroming by hospitale verwag. “Ons sien dit nie,” het hy gesê.

“So ek dink hier is dalk ’n silwer randjie en dit mag die einde van Covid-19 inlui, met dit (Omikron) wat homself tot so ’n mate verswak het dat dit hoogs aansteeklik is, maar nie ernstige siekte veroorsaak nie. Dit is wat met die Spaanse griep gebeur het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 178/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.64
-0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,842.40
-0.0%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,171.50
+1.1%
Platinum
1,021.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,984
+0.5%
Alle aandele
72,493
+0.5%
Hulpbronne 10
72,954
+2.1%
Industriële 25
90,265
-0.8%
Finansiële 15
14,792
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos