Omikron: Nog te vroeg om te sê wat gevare is – kenners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Reuters
Ter illustrasie. Foto: Reuters

Dit is nog te vroeg om ’n afleiding te maak oor die risiko’s wat met die nuwe Omikron-variant van die koronavirus gepaardgaan, of dié variant meer aansteeklik is en hoe doeltreffend die bestaande entstowwe daarteen is, volgens buitelandse kundiges.

Dr. Anthony Fauci, hoof- mediese raadgewer van die Amerikaanse president, Joe Biden, het die naweek aan CNN gesê indien mens kyk na die aantal mutasies op die Omikron-variant is dit waarskynlik dat dié variant meer aansteeklik is. “ Ons weet dit nog nie, maar ’n mens moet versigtig wees en aanneem dat dit die geval is.”

Fauci sê hy sal nie verbaas wees as daar reeds Omikron-gevalle in Amerika is nie. Met ’n virus wat hierdie graad van aansteeklikheid toon, en die feit dat daar reeds gevalle in Israel, België en ander lande aangemeld is wat verband hou met mense wat daarheen gereis het, kan mens verwag dat dit uiteindelik oral sal versprei, volgens Fauci.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,812.24
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
980.00
-0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos