‘Omikron-variant versprei vinnig, simptome minder ernstig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nicholas Crisp tydens ’n aanlyn mediakonferensie in Augustus vanjaar.  Foto: Gallo Images
Dr. Nicholas Crisp tydens ’n aanlyn mediakonferensie in Augustus vanjaar. Foto: Gallo Images

Terwyl koronavirus-infeksies soos ’n veldbrand in Suid-Afrika versprei, is die vroeë aanduidings dat mense minder geneig is as voorheen om erge simptome te kry.

Die gesondheidstelsel in die land staal hom nogtans vir ’n nasionale vierde vlaag van Covid-19 wat waarskynlik deur die Omikron-variant van die koronavirus gedryf sal word.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het verlede week gewaarsku dat nuwe koronavirus-gevalle in Suid-Afrika baie vinniger toeneem as in enige van die drie vorige vlae.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.63
-0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,840.69
-0.1%
Silwer
23.63
-1.5%
Palladium
2,173.00
+1.2%
Platinum
1,017.00
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,931
+0.4%
Alle aandele
72,423
+0.4%
Hulpbronne 10
72,885
+2.0%
Industriële 25
90,170
-0.9%
Finansiële 15
14,773
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos