Omikron-variant wat tans versprei ‘nié nuwe Covid-19-vlaag’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SARS-CoV-2, Covid-19 virus variants: alpha, beta, gamma, delta, omicron - 3D illustration
SARS-CoV-2, Covid-19 virus variants: alpha, beta, gamma, delta, omicron - 3D illustration

Die mees onlangse Omikron-variant van die koronavirus het geweldig vinnig versprei, maar nie so baie mense erg siek gemaak nie, wat ’n genade was. “Ons is dalk nie weer so gelukkig nie, maar ’n mens sal maar moet sien.”

So sê dr. Jo Barnes, epidemioloog aan die Universiteit Stellenbosch, by navraag oor die huidige positiwiteitskoers van 9,9% wat in die land aangeteken is, en oor of dít daarop dui dat daar ’n nuwe vlaag van die pandemie is.

Ook dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die departement van gesondheid, sê wat die huidige positiwiteitskoers wys, is dat die virus steeds in omloop is. Dit is die Omikron-variant en klein mutasies daarvan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 67/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 135/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos