Puik wetenskap moet geloof word, nie gestraf nie, sê regering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.Foto: GCIS
Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.Foto: GCIS

Die jongste besluit deur talle lande om tydelike reisbeperkings teen Suid-Afrika en sy buurlande in te stel, kom neer daarop dat die land gestraf word vir sy gevorderde genoomvolgordebepaling en vermoëns om nuwe variante vinniger raak te sien.

“Uitstekende wetenskap behoort gevier te word, nie gestraf nie. Die globale gemeenskap benodig samewerking en vennootskappe in die bestuur van die Covid-19-pandemie.”

Dít was Saterdag die reaksie van die Suid-Afrikaanse regering ná die besluit deur talle lande, waaronder Brittanje, die VSA, die EU, Kanada, Australië en Thailand, om reisbeperkings op verskeie Suider-Afrikaanse lande in te stel nadat die nuwe Omikron-variant in die land bespeur is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos