Ramaphosa gekwel oor styging in gevalle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sterftesyfer in die Omikron-vlaag in Suid-Afrika lyk asof dit min of meer gelyk is aan die sterftes wat jaarliks voor die pandemie deur die seisoenale griep veroorsaak is. Foto: Getty images
Die sterftesyfer in die Omikron-vlaag in Suid-Afrika lyk asof dit min of meer gelyk is aan die sterftes wat jaarliks voor die pandemie deur die seisoenale griep veroorsaak is. Foto: Getty images

Pres. Cyril Ramaphosa en sy kabinet is bekommerd oor die skerp styging in die getal nuwe koronavirus-gevalle in sekere dele van die land.

Hulle versoek Suid-Afrikaners daarom om alles moontlik te doen om hulself teen die virus te beskerm deur onder meer aan te hou om inenting as hul eerste verdedigingslinie te kies, veral soos die winter naderkom.

Mondli Gungubele, minister in die presidensie, het dit Donderdagoggend gesê toe hy besluite van Woensdag se kabinetsvergadering in Pretoria bekend gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.3%
Rand - Pond
20.12
+0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,752.25
-0.4%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,152.00
-0.3%
Platinum
910.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos