Rampbestuur moet gly, maar inentings moet bly, sê kenners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nicholas Crisp, adjunkdirekteur-generaal van gesondheid.
Dr. Nicholas Crisp, adjunkdirekteur-generaal van gesondheid.

Die vloedgolf Omikron-infeksies oor die feestyd het immuniteit teen Covid-19 in die land ’n reusehupstoot gegee, maar die regering wil steeds toesien dat mense hulself laat inent.

Dit weens onsekerheid oor ’n vyfde vlaag infeksies en die moontlike opkoms van nuwe virusvariante.

Die Omikron-variant, wat die vierde vlaag Covid-19-infeksies die afgelope twee maande dryf, het rekordgetalle infeksies opgelewer, maar was minder dodelik onder die Suid-Afrikaanse bevolking. Boonop het 40% minder mense weens Omikron in die hospitaal beland as toe die Delta-variant infeksies gedryf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 176/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos