Regering ‘kán toegang laat weier’ vir oningeëntes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Reuters/Jorge Silva
Ter illustrasie. Foto: Reuters/Jorge Silva

Werkplekke, kerke en openbare vervoer – oftewel plekke waartoe die publiek normaalweg toegang het – kan deur die regering verplig word om toegang te weier aan mense wat nie ’n bewys van inenting teen die koronavirus het nie.

Die regering kan ingevolge die Wet op Rampbestuur die nodige regulasies instel om toegangsbeheer af te dwing.

So sê prof. Koos Malan, ’n grondwetkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria, by navraag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,844.97
+0.2%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,043.00
+2.0%
Platinum
1,053.50
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos