Nuwe variant: ‘SA nou wêreld se sondebok’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vliegtuig van British Airways styg in Kaapstad op. Brittanje het gister Suid-Afrika terug op sy rooilys geplaas. Foto: Gallo Images
’n Vliegtuig van British Airways styg in Kaapstad op. Brittanje het gister Suid-Afrika terug op sy rooilys geplaas. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse ekonomie en veral die toerismebedryf is oënskynlik die onbedoelde slagoffer van die land se eie weten­skaplike doeltreffendheid ten opsigte van Covid-19-navorsing.

Brittanje het hom Vrydag die verontwaardiging van plaaslike wetenskaplikes en toerisme­leiers op die hals gehaal deur Suid-Afrika as voorsorgmaatreël weer op sy “rooilys” vir toerisme te plaas weens die nuwe Omikron-variant van die koronavirus SARS-CoV-2 wat plaaslike wetenskaplikes aangemeld het.

Skotland, Israel, Singapoer, Japan, Nederland, Denemarke, Spanje, Duitsland, Italië en Taiwan het vinnig in die Britte se spoor gevolg. Vrydagaand het die Filippyne, Kanada en die Verenigde Arabiese Emirate en Amerika gevolg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.2%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,842.42
+0.1%
Silwer
24.66
+2.1%
Palladium
2,067.50
+3.2%
Platinum
1,055.07
+2.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos