SA van Britse rooilys af: Dan Plato sê Kaapstad is reg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dan Plato, burgemeester van die Kaapstad-metro. Foto: Peter Abrahams
Dan Plato, burgemeester van die Kaapstad-metro. Foto: Peter Abrahams

Dan Plato, burgemeester van die Kaapstad-metro, het Maandag sy stem by dié van ’n rits ander gevoeg en die nuus verwelkom dat Suid-Afrika van Brittanje se rooilys vir reisbeperkings verwyder sal word.

Hy het in ’n verklaring gesê die verslapping van reisbeperkings op Suid-Afrika baan die weg vir toerisme in die komende somerseisoen.

“Brittanje is een van die grootste toeristemarkte vir Kaapstad en die Wes-Kaap. En met die streng nakoming van omvattende Covid-19-maatreëls in die gasvryheidsbedryf, asook die land se volgehoue toediening van entstof, is die sektor goed geplaas om ten volle en veilig te heropen,” sê Plato.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.23
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,815.89
+1.8%
Platinum
936.50
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos