Sahpra: Risiko van entstof bly kleiner as dié van Covid-19

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mediese werker vul ’n spuitnaald met ’n entstof teen Covid-19. Foto ter illustrasie.  .Foto: AP
’n Mediese werker vul ’n spuitnaald met ’n entstof teen Covid-19. Foto ter illustrasie. .Foto: AP

Selfs met die eerste sterfte in Suid-Afrika wat regstreeks met ’n inenting teen Covid-19 verbind is, sê die Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) dit bly uiters skaars en die gevaar van die virussiekte bly veel groter.

Sahpra het Donderdag die eerste sterfte bekend gemaak nadat ’n ondersoek oorsaaklikheid bevestig het tussen die toediening van die Johnson & Johnson-entstof en die opdoen van Guillain-Barré-sindroom (GBS), wat uiteindelik die pasiënt se lewe geëis het.

LEES OOK: 1 sterfte ná inenting aangemeld, sê Sahpra ná ondersoek

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.87
+0.4%
Rand - Euro
17.55
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.15
+0.1%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,191.48
-0.6%
Platinum
862.95
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,200
+0.5%
Alle aandele
63,522
+0.4%
Hulpbronne 10
59,597
-0.3%
Industriële 25
77,091
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos