Skole, ouetehuise ‘moet self oor maskers besluit’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Joe Phaahla Foto: GCIS
Dr. Joe Phaahla Foto: GCIS

Skole, ouetehuise, ondernemings en ander openbare instellings moet self besluit of mense nog maskers op hul persele moet dra.

“Die verpligte dra van maskers binnenshuis is egter nie meer regeringsbeleid nie,” het dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, Donderdag op ’n nuuskonferensie in Pretoria gesê, waar Mondli Gungubele, minister in die presidensie, die besluite van Woensdag se kabinetsvergadering bekend gemaak het.

Phaahla het Woensdag kort voor middernag die laaste drie ingrypende Covid-19-regulasies in die Staatskoerant herroep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos