Studie wys dié vroue sterf meer aan Covid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Swanger vroue wat spesifiek vir Covid-19 in die hospitaal opgeneem word, is baie meer geneig om te sterf as swanger vroue met Covid wat vir ander redes in die hospitaal opgeneem word. Foto: iStock
Swanger vroue wat spesifiek vir Covid-19 in die hospitaal opgeneem word, is baie meer geneig om te sterf as swanger vroue met Covid wat vir ander redes in die hospitaal opgeneem word. Foto: iStock

Baie meer swanger vroue wat spesifiek vir Covid-19 in hospitale behandel word, sterf as swanger vroue wat ook Covid-19 het maar wat om ander redes in die hospitaal opgeneem word.

So is bevind in ’n Suid-Afrikaanse studie wat in die International Journal of Gynecology & Obstetrics gepubliseer is.

56 navorsers by universiteite oor die hele Suid-Afrika het data ontleed wat tussen 14 April en 24 November 2020 by 36 hospitale in die land ingesamel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos