Tehuis in Bfn moet sluit ná bestuurder-egpaar sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Past. Ralph Bruiners (59) en sy vrou, Rhoda, (42), is albei aan Covid-19 dood. Foto: Argief
Past. Ralph Bruiners (59) en sy vrou, Rhoda, (42), is albei aan Covid-19 dood. Foto: Argief

Meer as 60 inwoners van ’n tehuis in Bloemfontein van wie die meeste verstandelik of fisiek gestremd is, moet ’n ander heenkome kry nadat die tehuis se bestuurder-egpaar kort ná mekaar aan Covid-19 dood is en dit nou gesluit word.

Past. Ralph Bruiners (59) en sy vrou, Rhoda (42), wat Eden Christian Ministries in Langstraat bestuur het, is vier dae uit mekaar aan die virussiekte dood – Ralph op 4 Augustus en Rhoda op 8 Augustus. Hulle is albei in die Universitas Akademiese Hospitaal in die stad oorlede.

Jermaine Bruiners van Kaapstad, een van drie seuns uit ’n vorige huwelik van Ralph, sê hy was bereid om die tehuis saam met een van sy broers oor te neem, maar kon nie toestemming daarvoor kry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 37/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.3%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.3%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,779.78
-0.1%
Silwer
24.11
-0.7%
Palladium
2,011.15
-3.6%
Platinum
1,052.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos