Tieners kan sélf kies oor inenting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mediese werker vul ’n spuitnaald met ’n entstof teen die koronavirus.  Foto: Stephane Mahe, Reuters
’n Mediese werker vul ’n spuitnaald met ’n entstof teen die koronavirus. Foto: Stephane Mahe, Reuters

Tieners mag van volgende week af – met of sonder hulle ouers se toestemming – teen Covid-19 ingeënt word.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het Vrydag aangekondig 12- tot 17-jariges mag van Woensdag af ingeënt word, en regskenners is dit met die gesondheidsdepartement eens: Hulle het nie hulle ouers se toestemming nodig nie.

Hulle sal wel oor die moontlike newe-effekte en risiko’s ingelig word voordat hulle die inenting ontvang, sê dr. Nicholas Crisp, waarnemende direkteur-generaal van gesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos