Toerisme in W-Kaap moet dringend hulp kry – Winde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde Foto: Malherbe Nienaber
Alan Winde Foto: Malherbe Nienaber

Die Wes-Kaapse regering help passasiers wat op die Kaapstad-lughawe gestrand is nadat sommige internasionale vlugte weens die vrees vir die verspreiding van die Omikron-variant van die koronavirus gekanselleer is.

Alan Winde, premier, sê die jongste grootskaalse reisverbod is vernietigend vir die Wes-Kaapse ekonomie wat in die hoogseisoen staatmaak op internasionale besoekers wat hierheen kom.

“Dit is ’n groot terugslag vir die provinsie se toerismesektor noudat ekonomiese herstel nodig is om werksgeleenthede wat in die afgelope 19 maande verlore gegaan het, te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos