Twis oor SA nou al tieners wil inent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Betoging teen inenting buite die Wetenskap-museum in Londen op 3 September ná Brittanje se reguleringsowerheid vir medisyne en gesondheidsorg se besluit om die Pfizer-entstof aan tieners toe te dien. Foto: Getty
’n Betoging teen inenting buite die Wetenskap-museum in Londen op 3 September ná Brittanje se reguleringsowerheid vir medisyne en gesondheidsorg se besluit om die Pfizer-entstof aan tieners toe te dien. Foto: Getty

Kinders se risiko om ernstig siek te word of aan Covid-19 te sterf is baie laag, maar as hulle ingeënt word, beskerm dit ook die ouer bevolking.

“Kinders het ’n baie lae risiko vir ernstige gevolge (weens Covid-19) vergeleke met iemand van 60 of 80 jaar oud, maar iemand gaan daardie ouer mense aansteek,” sê dr. Cloete van Vuuren, kenner in oordraagbare siektes en hoof van interne geneeskunde by 3 Militêre Hospitaal in Bloemfontein.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het Vrydag aangekondig tieners tussen 12 en 17 jaar oud kan vanaf Woensdag in Suid-Afrika ’n enkeldosis Pfizer-entstof kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos