Hoesbuie kan ’n simptoom van ’n reeks respiratoriese siektes, nie net van Covid-19 nie, wees.
So hoe weet jy of dit ’n Covid-19-hoesie is of nie?
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n masjienleerhulpmiddel ontwikkel wat mense kan help om tussen die twee te onderskei.