Verpligte inenting by Rhodes-Universiteit goedgekeur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Rhodes-Universiteit in Makhanda (Grahamstad). Foto: Argief
Die Rhodes-Universiteit in Makhanda (Grahamstad). Foto: Argief

Studente van die Rhodes-Universiteit moet moontlik teen die koronavirus ingeënt wees voordat hulle aanstaande jaar na hul klasse kan terugkeer nadat die universiteitsraad ’n aanbeveling van die senaat oor verpligte inenting goedgekeur het.

Die reël vereis ’n bewys van ’n inenting deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) as voorwaarde vir toegang tot die kampus aanstaande jaar.

“Op grond van ’n ontleding van die wet en inligting uit die hoëronderwyssektor, is voorgehou dat die Rhodes-Universiteit ná die ontleding van risiko’s die verantwoordelikheid het om werknemers en studente te beskerm en dat alle nodige voorsorgmaatreëls getref moet word,” het die universiteitsraad Donderdag in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+0.4%
Rand - Pond
21.07
+0.6%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,771.20
+0.2%
Silwer
22.35
-0.1%
Palladium
1,850.48
+3.7%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos