Verpligte inentings onder loep op aanlyn gesprek van US

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: iStock
Ter illustrasie. Foto: iStock

Behoort Covid-19-inentings verpligtend te wees, en mag dit verpligtend gemaak word?

Dit is die onderwerp van ’n aanlyn gesprek wat die Universiteit Stellenbosch (US) op Dinsdag 19 Oktober hou.

Van die sprekers in die gesprek, getiteld Covid-19-entstowwe: Opdrag of keuse?, is onder andere oudregter Edwin Cameron, kanselier van die US en afgetrede regter van die konstitusionele hof, en prof. Thuli Madonsela, professor in die regte, voormalige openbare beskermer en voorsitter van die regsfakulteit se trust vir maatskaplike geregtigheid aan die US.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 206/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.09
+0.4%
Rand - Pond
20.03
-0.6%
Rand - Euro
16.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,824.12
+0.0%
Silwer
21.61
-0.0%
Palladium
2,013.50
-0.7%
Platinum
940.55
-0.6%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,238
+1.2%
Alle aandele
69,996
+1.1%
Hulpbronne 10
72,464
+0.9%
Industriële 25
78,358
+1.6%
Finansiële 15
16,043
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos