‘Volstruis’-maskers kan koronavirus opspoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die filter van ’n masker gloei om aan te dui dat SARS-CoV-2 teenwoordig is.  Foto: Kioto-universiteit
Die filter van ’n masker gloei om aan te dui dat SARS-CoV-2 teenwoordig is. Foto: Kioto-universiteit

Vergeet maar van die uitdrukking "jou kop soos ’n volstruis in die sand druk". Japanse wetenskaplikes het nou maskers ontwikkel wat volstruis-teenliggaampies gebruik om die koronavirus op te spoor deurdat dit onder ultravioletlig gloei.

The Guardian berig navorsers van die Kioto-universiteit hoop om met dié maskers ’n laekoste-alternatief aan mense te bied wat tuis wil toets of hulle die virus opgedoen het.

Die wetenskaplikes het ’n filter vir maskers ontwikkel wat met volstruis-teenliggaampies bedek is wat SARS-CoV-2 teiken, gegrond op vorige navorsing waarin bevind is dat volstruise oor sterk weerstand teen siektes beskik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 64/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos