Vreugde oor toeskouers weer by skolesport welkom is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.Foto: iStock
Foto ter illustrasie.Foto: iStock

Onderwysvakbonde, skolesportafrigters én Covid-kenners het die wysiging van Covid-19-regulasies verwelkom wat ouers en ondersteuners toelaat om weer skolesport-byeenkomste by te woon.

“Ons dink dié besluit is voordelig vir sowel kinders as hul ouers. Daar was vir té lank ’n leemte by skoolgeleenthede en wedstryde,” het Jaco Deacon, voorsitter van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Vrydag gesê.

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het Vrydag nuwe regulasies oor toeskouers by skoolbyeenkomste in die Staatskoerant aangekondig. Dit tree dadelik in werking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 241/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,815.06
-0.2%
Silwer
23.48
+2.0%
Palladium
1,911.50
+1.8%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos