MRK sê oor grondwetlikheid van wet wat inentings verplig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Plakkaat word omhoog gehou tydens die Vooma-inentingsveldtog Sondag in Durban. Foto: Gallo Images
'n Plakkaat word omhoog gehou tydens die Vooma-inentingsveldtog Sondag in Durban. Foto: Gallo Images

Omdat die Covid-19-pandemie ‘n oorlewingskrisis is wat alle mense raak, is dit hoogs waarskynlik dat ‘n wet wat inentings verpligtend maak nie strydig met die Grondwet sal wees nie.

Dit is die Menseregtekommissie (MRK) se mening soos uiteengesit in ‘n verklaring wat Maandagoggend uitgereik is.

Verpligte inentings is ‘n vuurwarm besprekingspunt weens inentingspaspoorte wat van vandag af in Suid-Afrika uitgereik word, en omdat vrywillige inentingsteikens nie behaal word nie, sê die MRK in dié verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos