WGO poog vir oulaas om virus se wortels te kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.  Foto: Unsplash
Ter illustrasie. Foto: Unsplash

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gaan ’n laaste poging aanwend om vas te stel waar SARS-CoV-2, die virus wat Covid-19 veroorsaak, vandaan kom.

Kenners wêreldwyd is verdeeld oor of dié virus uit ’n laboratorium in Wuhan, China, “ontsnap het” en of dit van diere soos vlermuise of ietermagogs na mense oorgedra is. Die WGO het ’n paneel van 26 kenners aangewys wat die kwessie opnuut sal bekyk.

“Dit kan ons laaste kans wees om die oorsprong van die virus te bevestig wat die hele wêreld tot stilstand geruk het,” het dr. Mike Ryan, die WGO se topraadgewer oor mediese krisisse, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 123/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos