Winde: Reisverbod moet op data, wetenskap gegrond word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap. Foto: Jaco Marais
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap. Foto: Jaco Marais

Besluite oor ’n reisverbod moet op data en die wetenskap gegrond wees, en moenie ’n “skielike reaksie” wees nie, sê Alan Winde, premier van die Wes-Kaap.

Winde het dit Maandag verwelkom dat pres. Cyril Ramaphosa nie Sondagaand strenger inperkings aangekondig het nie, maar gewaarsku dat inwoners waaksaam moet wees omdat gevalle van Covid-19 in die land skerp toeneem.

Winde het in ’n video op sy Facebook-blad sy planne vir die week uiteengesit, wat ’n vergadering met die Britse sakekamer in Suid-Afrika insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 153/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.99
+0.6%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,818.47
+0.3%
Silwer
23.77
+1.2%
Palladium
1,897.89
-0.3%
Platinum
994.93
+1.0%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,056
+1.1%
Alle aandele
75,694
+1.0%
Hulpbronne 10
75,246
+1.0%
Industriële 25
96,081
+1.9%
Finansiële 15
15,191
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos