Bloemendal-pypleiding amptelik in werking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kougadam.
Die Kougadam.

Die Kougadam – een van die grootste damme in die Nelson Mandelabaai-metro se waterstelsel – sal minder druk ervaar noudat sowat 70% van die KwaNobuhle-gemeenskap nie meer op dié dam hoef staat te maak vir water nie.

Dié hele gemeenskap, na raming 250 000 inwoners, was tot Maandag geheel en al afhanklik van die Kougadam wat tans op 6,6% (8 305 megaliter) staan.

Weens die voortslepende droogte was die aanduidings vroeër vanjaar dat water teen September nie meer uit die dam beskikbaar sal wees nie en dat inwoners van KwaNobuhle se krane dus sou opdroog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos