Boere in Calitzdorp-gebied sonder kos vir gesinne, diere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Volstruise in die droogtegeteisterde Calitzdorp-gebied.
Volstruise in die droogtegeteisterde Calitzdorp-gebied.

Boere in die droogtegeteisterde Calitzdorp-gebied in die Klein-Karoo is raadop en het dringend water en kos vir hul gesinne en diere nodig.

Pieter du Plessis van SA for Hope, ’n organisasie sonder winsbejag, het gesê hulle gaan op 20 November uitreik na boere in Die Bad (tussen Calitzdorp en Oudtshoorn). Hulle doen dit in samewerking met Adele van Tonder, Mev. Wes-Kaap 2020-’21, wat gemoeid is met die RoleModels Foundation se Power Food Drive.

Op 13 November word “kostorings” in elke provinsie gebou as deel van dié kosveldtog. Alle skenkings wat in die Tuinroete ontvang word, sal aan SA for Hope gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.54
+0.6%
Rand - Euro
17.10
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,809.42
-0.5%
Silwer
23.02
-2.1%
Palladium
2,299.50
-1.5%
Platinum
1,030.50
-0.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,240
-0.2%
Alle aandele
73,668
-0.2%
Hulpbronne 10
75,549
+0.4%
Industriële 25
90,577
-1.0%
Finansiële 15
15,037
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos