Boere se pyn: ‘Oom is te laat, Oupa is dood’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris van Beljon by van die skape in ’n teelprojek tussen Brandvlei en Kenhardt in die Noord-Kaap.
Chris van Beljon by van die skape in ’n teelprojek tussen Brandvlei en Kenhardt in die Noord-Kaap.

Sowat 30 boere in die droogtegeteisterde Noord- en Oos-Kaap het reeds hul eie lewe geneem, sê Chris van Beljon, stigter van die nie-winsgewende maatskappy Bring Hoop.

Dié organisasie, wat eers as Boeredroogtehulp SA bekend gestaan het, het verlede jaar meer as 1 000 boere landwyd met veevoer gehelp, maar moet op al meer terreine hulp verleen.

Dit is waarom die naam na Bring Hoop verander is – die organisasie het al meer boere wie se plase afgebrand het, begin bystaan, asook kinderhuise, ouetehuise, perdeplase en dierebeskermingsverenigings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos