Daar’s ‘nog nie ’n krisis nie, maar Gauteng se water kán opraak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Die regering en burgerlike samelewing sal moet saamwerk om ’n Dag Zero in Gauteng te vermy, het joernaliste Dinsdag met Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie, se besoek aan die provinsie gehoor.

Die premier, David Makhura, het Tshwane selfs as ’n brandpunt uitgewys, en gesê Johannesburg is kort op Tshwane se hakke wat ’n dreigende watertekort betref.

Netwerk24 het al verskeie kere berig oor die moontlikheid van ’n nasionale watertekort van 17% teen 2030 as sekere waterkwessies nie betyds hanteer word nie. Die minister se besoek kom skaars twee weke nadat Rand Water, sy departement se waterraad in dié gebied, fase 1-waterbeperkings in Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni ingestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos