Droogte het dié Klein-Karooboere op knieë gedwing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die foto wys hoe die Kleynspoort-Rooiheuwel-gebied tussen Oudtshoorn en De Rust in die Klein-Karoo van Maart 2014 tot Maart vanjaar verander het weens die uitmergelende droogte.  Foto: SA for Hope
Die foto wys hoe die Kleynspoort-Rooiheuwel-gebied tussen Oudtshoorn en De Rust in die Klein-Karoo van Maart 2014 tot Maart vanjaar verander het weens die uitmergelende droogte. Foto: SA for Hope

Eens groen landerye is nou “legkaarte van stof, seer en verliese” en boere en hul werkers weet nie meer watter kant toe nie.

Só beskryf Pieter du Plessis, ’n verteenwoordiger van die noodlenigingsorganisasie SA for Hope in George, die Kleynspoort-Rooiheuwel-gebied tussen Oudtshoorn en De Rust in die Klein-Karoo.

Du Plessis het foto’s verskaf van hoe die streek sedert 2014 weens die droogte agteruitgegaan het. Dit het boere en hul werkers op hul knieë gedwing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 58/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0/0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,826.23
+0.2%
Silwer
21.30
+0.7%
Palladium
1,891.50
+1.0%
Platinum
921.00
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,094
+0.9%
Alle aandele
68,375
+0.8%
Hulpbronne 10
66,979
+2.3%
Industriële 25
80,523
+0.4%
Finansiële 15
15,427
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos