Droogte in Oos-Kaap: ‘Metro kan Dag Zero vryspring’

akkreditasie
Goeie reënval oor dele van die Oos-Kaap verlede week het tot slegs ’n skamele styging in die provinsie se watervlakke van die opgaardamme gelei.  Foto: Lulama Zenzile
Goeie reënval oor dele van die Oos-Kaap verlede week het tot slegs ’n skamele styging in die provinsie se watervlakke van die opgaardamme gelei. Foto: Lulama Zenzile

Terwyl die gemiddelde vlak van die Nelson Mandelabaai-metro se opgaardamme uiters laag is, sê die departement van water en sanitasie hy is tans vol vertroue die streek sal nie Dag Zero sien nie.

Die departement het dié stelling in ’n verklaring gemaak ondanks die skamele styging in die metro en die provinsie se damvlakke ná verlede week se goeie reënval wat op plekke tot oorstromings gelei het.

Die metro se opgaardamme het Vrydag ’n gemiddelde watervlak van 10,46 % gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos