‘Droogtehulp vir O-Kaap dringend uit begroting nodig’

akkreditasie
Skape staan verspreid oor die kaal veld op ’n plaas in die Steytlerville-distrik waar verskeie boere reeds etlike jare lank hul vee moet voer om ’n bestaan te voer.  Foto: Rosemary Dorfling
Skape staan verspreid oor die kaal veld op ’n plaas in die Steytlerville-distrik waar verskeie boere reeds etlike jare lank hul vee moet voer om ’n bestaan te voer. Foto: Rosemary Dorfling

Die Oos-Kaapse regering moet dringende begrotingsaanpassings maak om droogtehulpfondse beskikbaar te maak.

So sê Retief Odendaal, DA-woordvoerder oor landelike ontwikkeling en landbouhervorming, wat meen ondanks die nasionale rampbestuursentrum wat ’n maand gelede die droogte tot nasionale ramp verklaar het, die Oos-Kaapse regering nog niks gedoen het om droogtegeteisterde boere by te staan nie.

Dr. Mmaphaka Tau, hoof van die nasionale rampbestuursentrum, het op 20 Julie in die Staatskoerant afkondig dat dele van die Wes-, Oos- en Noord-Kaap tot nasionale rampgebied verklaar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,810.88
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,351.00
+0.7%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,640
-1.1%
Alle aandele
73,031
-1.0%
Hulpbronne 10
74,700
-0.7%
Industriële 25
90,024
-1.6%
Finansiële 15
14,865
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos