GRAFIKA | Ondanks reën moet Nelson Mandelabaai verbruik verminder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Asemrowende sonsondergang oor die Gariepdam soos gesien vanuit Jan en Jay Roode se ligte vliegtuig.
’n Asemrowende sonsondergang oor die Gariepdam soos gesien vanuit Jan en Jay Roode se ligte vliegtuig.

Ondanks goeie reën wat in die opvangsgebied van die Nelson Mandelabaai-metro se vernaamste opgaardamme uitgesak het, moet inwoners hul krane stywer toedraai.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is net meer as 36 mm reën ná Maandag en Sondag se reënbuie in Kareedouw gemeet. Oor dieselfde tydperk het 17 mm reën in Joubertina uitgesak.

Garth Sampson van die weerdiens in Gqeberha sê geen noemenswaardige reën word oor die volgende tien dae voorspel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos