Kommer oor waterverbruik in droë Baai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Reën sak uit oor die Theewaterskloofdam, een van Kaapstad se opgaardamme. Foto: Jaco Marais
Foto ter illustrasie: Reën sak uit oor die Theewaterskloofdam, een van Kaapstad se opgaardamme. Foto: Jaco Marais

Hoë waterverbruik in die Nelson Mandelabaai (NMB)-metro is steeds een van die grootste kopsere vir die munisipaliteit in sy pogings om water in die krane te hou te midde van die waterkrisis.

Wisselende reënval oor die afgelope paar weke het nie ’n beduidende impak op damvlakke in die metro gehad nie. Die gemiddelde vlak van die opgaardamme het Dinsdag op 12,2% gestaan. “Al kan water van die Nooitgedacht-waterskema vir die metro gesirkuleer word, sal waterverbruik moet verminder tot 215 megaliter per dag,” het dr. Gisela Kaiser, siviele ingenieur, Donderdag op ’n nuuskonferensie saam met die burgemeester, Nqaba Bhanga, gesê.

Volgens Bhanga het die metro die nasionale regering gevra om ingenieurs te verskaf om saam met die metro se span te werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos